Reeves, Jim - Daar Doer In Die Bosveld Lyrics






Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby





Other Lyrics by Artist

Rand Lyrics

Last Posts

Reeves, Jim Daar Doer In Die Bosveld Comments